Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Is Vrydag Bederf ‘n verslawing?

Ek sou nie sê verslawing nie, eerder ‘n gewoonte. Die Vrydag Bederf is deel van elke Vrydag vir hulle, net soos dit vir my ‘n gewoonte is om die Vrydag Bederf aanmekaar te sit. Die gewoonte van die weeklikse nuusbrief is nog nie so lekker gevestig soos die Vrydag Bederf nie. Al stuur ek die nuusbrief nou al uit vir amper twee jaar, vergeet ek soms van die ding, soos ‘n idioot.

Verwege my dus. Die nuwe ding om die probleem te probeer oplos is ‘n weeklikse reminder op my foon. Ek glo dit sal die job doen.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Vrydag Bederf 20160617 (8)

Vrydag Bederf 20160617 (11)

Vrydag Bederf 20160617 (2)

Vrydag Bederf 20160617 (3)

Die week se gevaaalik.comedy Podcast kan jy hier vind: #72 – Wys my jou apie

Gevaaalik Podcast #72 - Wys my jou apie

Vrydag Bederf 20160617 (4)

Vrydag Bederf 20160617 (5)

Vrydag Bederf 20160617 (6)

Vrydag Bederf 20160617 (7)

Vrydag Bederf 20160617 (9)

Vrydag Bederf 20160617 (10)

Vrydag Bederf 20160617

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *