Random Gevaaalikhede om ‘n breek te vat
Ek is seker jy is nou besig om Maandag se gat te skop, soos elke Maandag voor hierdie Maandag. Ek is ook seker jy is nou al bietjie gatvol vir gatskop, en wil bietjie ontspan, selfs lag. Die Random Gevaaalikhede is waarvoor jy soek. Wie weet, miskien sien jy iets in vandag se Random Gevaaalikhede wat wat jou vir nog 5 minute gaan laat ontspan na die Random Gevaaalikhede? Miskien kry jy selfs iets wat jou bietjie kan vermaak terwyl jy werk.
Miskien sien jy iets wat hoort in die Random Gevaaalikhede. Dan kan jy dit sommer tweet na @gevaaalikdotcom.
Geniet die week se Random Gevaaalikhede.
Ek hoor jy soek Stoute Boudjies? Jy is in luck, check hier.
No artificial flavors? In “Baconnaise”? Niks natuurlik op hierdie aarde pro soos “Baconnaise” nie.
In die podcast hier onder praat ons oor baie dinge, maar niks wat ek gaan verduidelik nie. Jy kan dit self luister, maklik: #72 – Wys my jou apie
Gaan loer gerus na itsthetie.com vir meer.
Die Baconnaise is “Vegetarian”. Dis net verkeerd man
@Rene: Hahahaha. Presies ja!