Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf laat dit juig

Nog ‘n week sien sy gat en nog ‘n Vrydag Bederf slaan jou skerm asof die skerm iemand se ma gevloek het. Dankie fok tog die week is verby. Die hoofpyn wat die vakansiedae veroorsaak is nie net van drank nie, maar ook omdat dit jou werksweek korter maak, maar nie jou werk minder maak nie. Die goeie nuus is dat die Vrydag Bederf hier is om jou heelwat beter te laat voel.

So sonder dat ek enigsins nog van jou tyd mors met die kak wat ek praat, hier is die week se Vrydag Bederf. Geniet dit.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *