Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Verenigde Nasies van Vrydag Bederf

Jy sal nieglo nie maar omdat ek die Vrydag Bederf bestuur, sien ek baie foto’s van gevaaalike dames. Ek dink steeds Suid-Afrika het van die mooiste meisies, maar hulle is verseker ook die skaamste. Daar word elke week hordes foto’s ingestuur vir die Vrydag Bederf (stuur jou foto’s na gevaaalikdotcom@gmail.com) en elke week is net ‘n klein handjie vol van daardie foto’s van Suid-Afrikaanse dames.

In die nabye toekoms hoop ek om bietjie meer van die gevaaalik dames te feature. As jy ‘n spesifieke dame in gedagte het wat jy op gevaaalik.com sal wil sien, los haar naam of ‘n link na haar Instagram account in die comments.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Loading…

 

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *