Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

28Sep/120

Jaded Ink Vrydag Bederf kalmeer jou

Vrydag Bederf is hier. Kom ons wees eerlik: Na 'n week wat veronderstel was om 'n kort een te wees, maar toe verander het in 'n clusterfuck is jy nie lus om te lees nie, jy wil net kyk na die gevaaalike dames. Gaan like net Jaded Ink se Facebook page eers. En wees versigtig in die week se Vrydag Bederf, daar het 'n nippel deur gegly.

Vir die gene wat grens oor die Vrydag Bederf en Stoute Boudjies, as jy dit nie like nie fokof. Of kalmeer en kyk dit mis, jy is mos 'n volwasse mens wat vir homself of haarself kan besluit. Die gif aan die einde van vandag se Vrydag Bederf is spesifiek vir die grensers. Lag bietjie.

Vir die res van julle gawe mense, geniet die week se Vrydag Bederf

Soortgelyke gevaaalikhede:

Stoute boudjies so skuins voor die naweek.
Juicy Jemma interview môre. Lek maar jou lippe af
Jessica-Jane Clement

Posted by Ruan Stix Fourie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers