Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf Krismis Edition

Laas jaar was ons gaaf genoeg om vir julle Kerfeeswense (NSFW) te bring. Ek het besluit om dit weer te doen die jaar aangesien so paar van julle daarvoor gevra het. Alhoewel dit die jaar bietjie meer tame is (jy kan maar by die wertk daarna kyk), is dit steeds gemerk met ‘n “boner alert”.

Vir elke een van ons besoekers en veral die wat elke dag terug kom, comments los, vir ons e-mail stuur, met ons chat op Twitter of op ons wall comment op Facebook, baie dankie. Geseënde Kersfees en voorspoed met die jaar wat voorlê. Mag julle elkeen kry waarvoor julle vra. Of dit nou ‘n rooi fietsie, ‘n fietse meisie, ‘n befokte werk, lotto nommers, lekker party, lekker dans of ‘n poesklap is.

Ek is van more af op vakansie en ek sal my bes probeer om elke dag vir julle darem een stukkie entertainment te bring. Dus is die Vrydag Bederf krismis edition bietjie vroeg. Maar ek maak geen beloftes nie, ek mag dalk net te besig wees met vakansie hou. Hou maar Twitter en Facebook dop, julle sal daar updates sien tot ek terug on duty is. Thanks, julle is almal befok.

Die gevaaalik.com crew.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *