Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf, Innibos Fees en gevaaalike t-shirts

Yes! Dit is Vrydag en Innibos Fees hier kom ons! Fokofpolisiekar, Van Coke Kartel, Tidal Waves om maar net ‘n paar te noem. Dit gaan befok wees.

Ons het ons eerste spul gevaaalik.com t-shirts gekry. Heavy limited edition bra. Ons werk nog aan ‘n plan hoe ons van die hemde gaan ontslae raak. Wat ek wel vir jou kan vertel is dat as jy ons Facebook Fan Page gaan “like” staan jy ‘n kans om een te wen. Ongelukkig moet ons ‘n sekere hoeveelheid “likes” hê voor ons die hemp kan weg gee aan een van die mense wat die page like, maar jy kan help duer dit te suggets aan jou tjommies op Facebook. So bietjie comments en likes ens. maak ook nie seer nie (tip).

Hier is die Vrydag Bederf met so ietsie ekstra.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *