Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies Fighting the System

Iemand het een keer vir my gevra of ek dink die Stoute Boudjies en die Vrydag Bederf is die regte ding vir gevaaalik.com en of ek nie dink dit laat ons sleg lyk en vat van gevaaalik.com se credibility weg nie. Ek dink my presiese antwoord was: “En wie het jou die kenner op blogging gemaak? Kan ek jou website se adres kry asb? gevaaalik.com luister nie na grensers nie, ons luister na ons lesers en hulle hou daarvan.”

gevaaalik.com word nie gedoen vir free shit nie. Dit is ook nie sodat ons kan skouers vryf met bands of ander “famous” mense nie. gevaaalik.com het ontstaan deur die grappe wat 5 vriende met mekaar maak, ‘n liefde vir musiek en die Suid-Afrikaanse music scene, en bo alles is gevaaalik.com nog altyd om mense wat dieselfde as ons dink en voel iets te gee om mee te vergelyk.

gevaaalik.com maak nog nie regtig geld nie. So hier en daar ‘n cent of wat, genoeg om die hosting en shit te betaal. Ek werk fokken hard daaraan om dit ‘n full time job te maak, maar dit vat tyd. En ongelukkig het ek ‘n job wat meeste van my tyd opvreet. Ek weet as ek gevaaalik.com full time kan druk sal ek dit net nog beter kan maak as wat dit al klaar is. Dankie dat julle gevaaalik.com aanhou ondersteun met alles wat hier aangaan, podcast, gevaaalike dames, opinion pieces en al.

Geniet die week se Stoute Boudjies. En onthou om die nommer van jou gunsteling boudjies in die comments te los.

 20130612

Stoute Boudjies 20130612 (2)

Stoute Boudjies 20130612 (3)

Stoute Boudjies 20130612 (4)

Stoute Boudjies 20130612 (5)

Stoute Boudjies 20130612 (6)

Stoute Boudjies 20130612 (7)

Stoute Boudjies 20130612 (8)

Stoute Boudjies 20130612 (9)

Stoute Boudjies 20130612 (10)

Stoute Boudjies 20130612

You may also like...

11 Responses

  1. pisgesig says:

    #7 – because boobs

  2. Jacques says:

    Namens al ons ondersteuners van gevaaalik.com, kan ek se dankie vir al die moeite en tyd wat jy in die website sit en dat dit ‘n fokken awesome site is wat meer views benodig.

  3. Scuubs says:

    Die goed is almal so lekker die week maar ek moet se #6

  4. CAREL.SCHOLTZ@PILOG.CO.ZA says:

    ALMAL VREK MOOI, MAAR MOET SE # 8

  5. Ruan Stix Fourie says:

    @Jacques: Baie dankie man. Dit word baie waardeer.

  6. Coenie says:

    Dis moeilik maar ek sal gaan vir #3. Keep up the good work.

  7. Ruan Stix Fourie says:

    Vir my is dit die week tussen nommer 8 en nommer 10

  8. Ruan Stix Fourie says:

    @Coenie: Thanks man. Moenie worry nie, gevaaalik.com is hier om te bly.

  9. Coenie says:

    @Stix: Dit beter wees, kan nie ‘n week insien sonder die boude, musiek nuus, opinies en Vrydag bederf nie.

  10. jantjie kaas says:

    #8

  11. Rocknroller says:

    Dankie vir die boude bra! Maak my dag!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *