Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies hoogtepunt van jou week

Maandag en Dinsdag suig. Dit voel altyd vir die eerste twee dae van die week of jy teen ‘n ramp wat vol Vaseline gesmeer is probeer ophardloop. Dan kom Woensdag gelukkig en Stoute Boudjies herinner jou dat dinge eintlik nie so sleg is nie. Pasop net, die een foto vandag het klein bietjie nipple in, maar wat is klein bietjie nipple nou tussen grootmense?

As jy wil hê jou week moet nog beter wees, maak seker daarvan dat jy ons awesome podcast met Jack Parow luister.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

You may also like...

3 Responses

  1. John says:

    soek nou nog die nipple – sien net lipple

  2. Stix says:

    Fok, sien nou eers die foto het nie ge-upload nie, hy is nou by. Heel onder aan die post!

    Thanks John.

  3. pisgesig says:

    Nommer 10 en 11!!!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *