Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf in die goeie week

Na Julius Malema gehoor het dat hy suspended is uit die ANC het hy geskree: “Appeal, appeal!” Gatiep hoor vir Julius gil en skree to terug: “Nai, Julius my lani, djy issi a piel ie, djy is a POES!”

Ja, Julius Malema het uiteindelik gekry wat hy verdien. Wel almper wat hy verdien, iemand moet hom nou nog net ‘n poesklap gee. Verder kyk dinge noord. Almal vertel my KONTstant hoe warm dit is en vandag dink almal dit is oulik om 11.11.11 in hul status updates of tweets te sit. Asof almal on hulle vertraag is en nie kan voel as die tempratuur verander nie, of nie weet hoe werk ‘n kalender nie. Snaaks watse goed mense sê as hulle niks het om te sê nie en voel hulle moet net iets sê.

Geluk ook aan Ruan Liebenberg. Hy het hierdie week ‘n kas bier gewen deur sy gat af te lag terwyl hy na een van ons podcast geluister het. As dit maar net altyd so maklik was om pryse te wen. Maar nee, vir ander goed moet jy jou selfoonnommer gee en dan bel klomp naaiers jou heeltyd en try goed aan jou smous. Nie by gevaaalik.com nie.

Lekker naweek mense. Geniet hierdie week se Vrydag Bederf.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *