Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf

Julius Malema het die week weereens aan almal bewys dat hy ‘n swaap is. Gelukkig het ons ‘n vakansiedag ook gehad die week anders sou ons so die moer in gewees het vir die doos. O wag, ons is steeds die moer in en dink hy is ‘n poes. Wel hier is nog iets wat jy dalk sal wil doen is die weke wat voorlê: Hou dit gevaaalik.com . Stuur gerus jou foto of foto’s aan stix@gevaaalik.com om jou foto op gevaaalik.com te kry.

Dank vader die naweek is hier, want ek is lekker siek. Maar gesuip sal daar word die naweek en rugby sal daar ook gekyk word en teels sal ook gesmelt word. Hier is die week se Vrydag Bederf en sommer ook ‘n link na die week se Stoute Boudjies as jy dit gemis het. Vrydag Bederf kiiker dadelik jou dag op, die week is die jong dame in die swembad my favourite. Nice.

Lekker naweek mense. Ek gaan nou my snot begin opgaar om Malema daarmee te gooi. Peace.

You may also like...

2 Responses

  1. JacoGC says:

    Only one tat girl, but I’ll take it!!

  2. Jarra says:

    liewe jesus dis pragtig

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *