Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vat dit rustig met Vrydag Bederf

Right, volgende week gaan dinge tien teen een bietjie stiller raak op gevaaalik.com. Ek gaan wegbreek van die mensdom en die internet vir so vier dae. Dus gaan daar nie so baie content wees soos wat jy gewoond aan is nie. Julle gaan maar moet ok wees daarmee, want ek kort ‘n vakansie, al is dit ‘n kort een.

Moet nie kommer nie, die Vrydag Bederf, Stoute Boudjies en Random Gevaaalikhede sal steeds verskyn sover as moontlik. Dankie aan die dames wat vir ons foto’s mail. Probeer asb net om foto’s te stuur wat nie lyk asof jy dit geneem het met jou 2004 Blackberry in ‘n kamer sonder ligte nie. Kyk net hier onder as jy wil weet waarna om te mik.

Jy kan ons like op ons Facebook page, ons follow op Twitter, of in-teken vir ons nuusbrief as jy op hoogte wil bly van as daar nuwe content op gevaaalik.com verskyn.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Vrydag Bederf 20141219

Vrydag Bederf 20141219 (13)

Vrydag Bederf 20141219 (12)

Vrydag Bederf 20141219 (11)

Vrydag Bederf 20141219 (10)

Vrydag Bederf 20141219 (9)

Vrydag Bederf 20141219 (8)

Vrydag Bederf 20141219 (7)

Vrydag Bederf 20141219 (6)

Vrydag Bederf 20141219 (5)

Vrydag Bederf 20141219 (4)

Vrydag Bederf 20141219 (3)

Vrydag Bederf 20141219 (2)

You may also like...

2 Responses

  1. pisgesig says:

    Wow – die dimpels op #1 maak my hatseer. Geniet die vakansie Stix!

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @pisgesig: Dit is pragtig, huh? Dankie dude, selfde vir jou as jy ‘n breek kry.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *