Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Dinge om na uit te sien vir die res van die jaar

Yes, yes, julle gevaaalike naaiers.

Ek hoop julle het ‘n befokte naweek gehad en baie teels gesmelt. Die Super 15 het sommiges van ons lekker kwaad en ander van ons so opgewonde soos ‘n tiener in ‘n sekswinkel. Die jaar is nou mooi halfpad verby en tyd loop vinniger as ooit.

Sover was dit ‘n befokte jaar met befokte gebeurtenisse, but alas my old friend, daar’s nog baie om te kom. Tussen Julius “ek’s ‘n dom poes” Malema se kak comments en die Proteas se swak vertoning by die Wêreldbeker, skyn die son kak helder hier in die R van SA!

Kom ek gee jou nog ‘n paar redes hoekom jy onwillekeurig moet dans en teels smelt vir die volgende ses maande:

1. Die Rugby Wêreldbeker: As ek so kyk na ons Super 15 spanne se performance, dink ek ons staan ‘n goeie kans om die beker vir ‘n derde keer huis toe te bring. Dis nou as Pieta de V (soos die gangsters hom noem) nie weer ‘n doofstom 15-tal kies nie.

2. Coldplay se nuwe album: Dié outjie word op 27 Junie vrygestel. Dit is presies ‘n week van vandag af, so gaan koop solank ‘n kis teels en begin smelt.

3. Red Hot Chili Peppers se nuwe album: Die gevaaalike disc verskyn 30 Augustus op die rakke en ons almal weet hierdie brasse disappoint fokken nooit!

4. Julius Malema se comments: Ek weet, ek weet, dis oud. Ook poessnaaks, en niemand luister regtig meer vir die clown nie. Hy bly entertaining. Ek is oortuig daarvan dat hy nie regtig vir die ANC werk nie, hy is net aangestel om die slim mense van ons land wakker te hou en te irriteer. Julius, doen ons almal ‘n guns en vlieg asseblief in jou ma se poes in.

5.Die somer: Die weer is tans kak en ons almal kry koud. Hoe vinniger die somer hier is, hoe meer en hoe lekkerder gaan on steels smelt, verstaan?

6.Desember-vakansie: Almal gaan saam met my stem oor die een. Desember is die een maand van die jaar wat die ander elf die moeite werd maak. Strand, see, drank, musiek en tiete. Need I say more?

7. Innibos en Oppikoppi: ‘n Moet op elke music fan se lys van dinge om te doen in 2011. Ek hoef julle niks van hierdie feeste te vertel nie – almal weet dit is bobaas.

8. Coldplay en Kings of Leon se live vertonings: Kom ons hoop Kings of Leon hou op sissies wees en maak dit tot in Afrika.

Wel, dit is my hoogtepunte vir die res van die jaar. Ek hoop jy stem saam met my. Indien nie kan jy maar fokkof. Gooi ‘n comment of twee hieronder indien jy dink ek het iets gemis. Mag die dansgode jul veilig en gevaaalik hou hierdie week.

Duidelik my bru!

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *