Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Hou jy van bier so baie soos die Vrydag Bederf?

Die rede hoekom ons wil weet of jy ‘n fan is van bier soveel soos die Vrydag Bederf, is omdat ons begin dink daaraan om ‘n gevaaalik.com event te hou weer, vir ‘n slag. Die laaste gevaaalik.com event was Snorgustus, way back in 2011. Ons het ‘n paar planne maar wil ook graag weet of enige van julle sal wil ‘n draai kom maak en miskien so paar gevaaalike dames te ontmoet.

Laat weet ons in die comments.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Vrydag Bederf 20140829

Vrydag Bederf 20140829 (11)

Vrydag Bederf 20140829 (10)

Vrydag Bederf 20140829 (9)

Vrydag Bederf 20140829 (8)

Vrydag Bederf 20140829 (7)

Vrydag Bederf 20140829 (6)

Vrydag Bederf 20140829 (5)

Vrydag Bederf 20140829 (4)

Vrydag Bederf 20140829 (3)

Vrydag Bederf 20140829 (2)

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *