Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf

Vanmiddag na werk slaan ek en die res van die gevaaalik.com crew die pad uit Pretoria uit. Ons gaan bietjie vir die naweek weg sonder ons dames. Ek voel jammer vir my lyf. Maar vir die volgende paar dae gaan dit suip, swem en fokken snaakse/goeie geselskap wees.

In ander nuus:  “It’s always been important to me, as it’s for my generation, a most relevant consideration when you’re growing up. Sex doesn’t mean nothing; sex means so much. I hope that young women know that sex is still a big deal, and they don’t have to put out soon. If they want someone to court them for a while before they give it up, that’s wonderful and beautiful, and a man will only respect you more for honouring your body. I am that way.” het Lady Gaga nou weer die week kwyt geraak.

“I am that way.” Dink julle ook sy bedoel dat sy wag voor sy haar bene oopmaak vir ‘n ou? Sy speel hard to get? Die vrou wat ‘n vleisrok aangetrek het weerhou haar vleis van ouens? Nie vir ‘n fok nie. Aan die ander kant sy is so fokken lelik ek dink nie iemand wil haar naai nie.

Geniet die Vrydag Bederf en check julle Maandag weer. O ja, luister ons eerste podcast hier: Naamlose Podcast

You may also like...

2 Responses

  1. Washier says:

    Ek’s ‘n groot fan van Vrydag Bederf en Stoute Boudjies, maar ek moet sê, hierdie een laat veel te wense. Kon net sowel ‘n Huisgenoot gekoop het

  2. Stix says:

    Jammer om te hoor. Kom maar Woensdag of volgende Vrydag terug en kyk of jy dit dan meer like. Intussen kan jy ouer Vrydag Bederf post beloer of jy kan jou Huisgenoot klaar lees. Thanks vir die terugvoer.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *