Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

25Jun/121

Stoute Boudjies kry SA flavour

Daar word baie gevra dat ons meer Suid-Afrikaanse meisies feature in Stoute Boudjies en Vrydag Bederf. Ons is dan 'n Suid-Afrikaanse website. So hier is baie goeie nuus vir die van julle wat meer Suid-Afrikaanse meisies op gevaaalik.com wil sien.

Mej. Boudjies SA is 'n website waar dames die maandelikse titel van "Mej Boudjies SA" kan wen en van nou af gaan ons saam met Mej. Boudjies SA werk om elke maand vir julle die wenner te wys hier op gevaaalik.com in ons weeklikse Stoute Boudjies post. So gaan vertel gerus die nuus aan al jou vriende en veral vriendinne.

As jy as 'n dame foto's het wat jy vir ons wil stuur, kan jy die foto's gerus e-mail na stix[at]gevaaalik.com. Miskien wil jy jou boyfriend verras deur op sy gunsteling Suid-Afrikaanse website te verskyn. Miskien is dit 'n spesiale verjaarsdagverrassing vir hom. Maak nie saak wat jou rede is nie, jy kan gerus foto's instuur vir Stoute Boudjies of Vrydag Bederf.

Welkom aan Mej. Boudjies SA. Gaan loer na hulle page en like dit sommer ook.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Meisies met iPhones maak jou werksweek beter
Candice Boucher
22 Junie is No Panty Day

Posted by Ruan Stix Fourie

One comment on “Stoute Boudjies kry SA flavour

  1. collean on said:

    Dis n awesome website mense!!!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers