Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Ons podcast kort ‘n naam

Ek en een van my vriende, Marcel, het Woensdag aan bietjie begin suip en ons eerste podcast gedoen. Nou kan jy dit hier luister. Die is ons eerste trial run en ons leer maar nog, dit sal beter raak ek sweer.

Vir een ons het nie regtig ‘n naam vir die nou nie. Ons noem dit maar gevaaalik.comedy vir nou. Voel vry om idees vir name aan ons te stuur. Ek het ook opgefok en weer gesuip gister aand in plaas daarvan om ‘n kak intro song vir die video te maak. Dus is daar nou geen intro. Dit sal kom ek sweer.

As jy nog nie die video gesien het nie: Bok haal Mountainbiker uit

 

 

O en met die hulp van Google het ek geleer hoeveel ‘n Rooihartbees weeg. Met ander woorde moet my nooit vra om te skat hoeveel enigeiets weeg nie.

Henno, jammer ons het jou blog se URL so opgefok: http://rwrant.co.za/

As daar nog is wat ek vergeet, laat weet my. Laat weet ons wat julle dink. En die podcast is natuurlik nie vir mense onder 18 nie. Lees ons Terme & Gebruiksvoorwaardes.

gevaaalik.comedy Episode 1 by Stokkies

You may also like...

2 Responses

  1. Henno Kruger says:

    Ek het finally geluister, klink kief my brothers from another mother 🙂

  1. October 19, 2011

    […] en Monkey Marcel nog 'n podcast record vir jou plesier. As jy die eerste podcast gemis het kan jy gevaaalik.com podcast 1 hier luister. Na jy dit geluister het kan jy vir my of 'n mail stuur om my te vertel hoe baie jy […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *