Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Voorspoed vir 2016 – Random Gevaaalikhede

Voorspoed vir 2016! Ja ons het gister ook voorspoed gesê vir die nuwe jaar in die Stoute Boudjies, maar ons besef dat julle op vakansie is en dus dan so hier en daar ‘n paar posts kan mis. Dus sê ons dit weer.

Dankie vir almal wat die jaar foto’s ingestuur het vir die Random Gevaaalikhede. Jy kan jou foto na ons stuur met gevaaalikdotcom@gmail.com of jy kan dit na @gevaaalikdotcom tweet, of post dit op ons Facebook page.

Lekker party op oujaarsaand vanaand. Moet nie drink en bestuur nie. As jy hier click dan kry jy R150 af op jou eerste Uber ride. Perfek vir ‘n aand soos oujaarsaand. Onthou jy kan Uber gebruik met ‘n tjek-rekening kaart ook.

Geniet die laaste Random Gevaaalikhede van 2015.

Random Gevaaalikhede 20151231

Random Gevaaalikhede 20151231

Random Gevaaalikhede 20151231 Frank Murphy Quotes - F is for family

Random Gevaaalikhede 20151231 (12)

Random Gevaaalikhede 20151231 (11)

Random Gevaaalikhede 20151231 (10)

Random Gevaaalikhede 20151231 (9)

Random Gevaaalikhede 20151231 (8)

Random Gevaaalikhede 20151231 (7)

Random Gevaaalikhede 20151231 (6)

Random Gevaaalikhede 20151231 (5)

Random Gevaaalikhede 20151231 (4)

Random Gevaaalikhede 20151231 (3)

Random Gevaaalikhede 20151231 (2)

You may also like...

1 Response

  1. December 31, 2015

    […] 2016 om die draai is: Voorspoed vir elke gevaaalik.com leser. Mag 2016 ‘n gevaaalike jaar […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *