Eerste Vrydag Bederf van 2016
Ek moes vandag baie Cream Soda drink saam met my burger vir lunch. Gisteraand se party was hard en ek voel nogsteeds bietjie broos nou. Van volgende week af sal alles op gevaaalik.com weer terug keer na normaal. Die podcast sal terug wees en ook die nuusbrief sal weer gestuur word sonder die “out of office” tipe boodskap wat daar tans is.
Geniet die eerste Vrydag Bederf van 2016.