Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Voor ons braai, Vrydag Bederf

Ek het sopas my vuur aangesteek en daar gestaan vir 30 minute om na die vuur te kyk. Natuurlik eers na ek ‘n slow-mo video van die vuur op Instagram sit. Ironies genoeg is die die beste en droogste hout wat ek in ‘n lang tyd gekry het in Pretoria, by Woolworths. Hardehout wat droog is, is skaars in Pretoria.

Geniet die week se Vrydag Bederf, voor die Sondag braai.

Deur een of twee van die gemors advertensies hier onder te klik, help jy om die Vrydag Bederf moontlik te maak.

Loading…

You may also like...

2 Responses

  1. Gabriel says:

    Batman FTW!

  2. Ivan says:

    Nie geweet jy kry ekstras as ons die stuff kliek nie. Ctrl + click for the win.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *