Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Voel soos Vrydag Vrydag Bederf

Ek gaan net maak of ek die een aspris terug gehou het aangesien ek geweet het hierdie Maandag gaan ‘n lang dag wees vir die van julle wat by die werk sit. Wat van bietjie Vrydag Bederf om jou te laat beter voel oor die feit dat dit voel soos Vrydag op ‘n Maandag? Luuks, huh? Moet nooit sê ek doen niks vir jou nie. Doen iets vir my en gaan follow my op Instagram en koop iets van een van die opsies wat ek jou gee hier onder, soos sade vir boom, ‘n hemp of ‘n ticket na die Laaste Lag show.

Geniet die Vrydag Bederf.

Die boom wat jy wil groei, begin by sade. Kry gratis aflewering vir jou sade deur hier onder te click.

Die week van Laaste Lag is hier. Saterdag, 28 September by Cafe Barcelona. Daar is nog so paar kaartjies oor, so maak seker jy koop jou kaartjies by iTickets.

GVLK hempies is net beskikbaar by net by komedie.co.za

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *