Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Jaded Ink Vrydag Bederf met [CENSORED]

Die week se eerste foto is ‘n foto wat ek van [CENSORED] se twitter page af gesteel het. Mooi ne? As jy vir HAAR wil hallo sê en haar laat weet dat jy haar op gevaaalik.com gesien het kan jy haar volg op Twitter by [CENSORED]

Ek het gister laat middag my review van Muse se nuwe album, The 2nd Law, gepost. As jy dit nog nie gelees gaan check dit gerus uit. Die Muse album is ‘n lekker een om na te luister. Dan het jy dalk ons nuwe pin-up meisie gesien links bo aan die site. Dankie aan Minette Wasserman  wat die een vir ons design het. Jy kan meer van haar werk sien en haar kontak deur haar Facebook page te gaan speck.

More oggend vroeg klap en die pad Bloem toe saam met ‘n ou vriend vir ‘n troue. Ek dink ons mag dalk net ‘n podcast doen in die kar oppad Bloem toe. Lekker naweek en geniet die week se Jaded Ink Vrydag Bederf. Jy kan @JADEDINKZA ook follow op twitter en @gevaaalikdotcom soos al die ander cool mense.

 

You may also like...

1 Response

  1. October 24, 2012

    […] die Stoute Boudjies of Vrydag Bederf. Irene Nell het al verskyn in 'n vorige Vrydag Bederf, check hier. Die week verskyn Irene weer op gevaaalik.com, maar die keer in Stoute Boudjies. Die eerste foto […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *