Vinnige Vrydag Bederf wat laat is
Geen tyd. Ons is in Sodwana. Ek upload nou (oor so rukkie eintlik) die post met die details. Vir nou kou maar aan die Vrydag Bederf wat baie laat is, en kyk uit vir die eerste gevaaalik.com “Backroads Less Traveled” post oor so paar uur.
Geniet die Vrydag Bederf.