Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

14Aug/124

Girl laat haar hol tattoo

Wat doen jy as jy 'n tattoo wil kry, maar iewers waar nie veel mense dit ooit gaan sien nie? Jy laat jou hol tatoeëer. Die girl is 22 en sy kry 'n tattoo op haar anus. Jip, kolskoot op die butt-hole, strontkont, poefgat, pollie, of wat jy dit ook al wil noem. As jy die video kyk sal jy duidelik kan sien dat dié meisie heeltemal fokken mal is.Jjy kan dit hoor aan hoe sy praat. Of sy is op tik.

Iets sê vir my pappa het nie genoeg aandag aan sy dogtertjie gegee nie. Gelukkig het sy dit op 'n plek gekry waar net haar boyfriend dit gaan sien. O, nee, wag, daar wys sy dit sommer vir 'n vreemdeling wat verbyloop. Ja, sy is gefok in die kop. As jy 'n tattoo wil kry, maak seker jy kry jou tattoo by Jaded Ink.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Kurt Darren-fliek ongelukkig binnekort hier
Hou dit gevaaalik.com
Watter seat op 'n vliegtuig is eintlik die veiligste?

Posted by Ruan Stix Fourie

Tagged as: Leave a comment

4 comments on “Girl laat haar hol tattoo

  1. Soutie on said:

    Nee fok.

  2. Ek is seker die tattoo gun is nie die eerste ding wat sy daardie dag in haar hol in gedruk het nie

  3. Die M-Been on said:

    One Ring to rule them all, One Ring to find them,
    One Ring to bring them all and in the darkness bind them

  4. The Girl with the Anal Tattoo

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers