Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

ANCYL het alweer fokol om te doen

As jy nie  geweet het nie, ek is nie die grootste fan van Gareth Cliff nie. Maar jirre die ou het nie op sy bek geval nie en hy trap konstant op die ANCYL se tone. Ek like dit. Hy pis hulle af, hulle het niks beter om te doen nie en dan vat hulle maar vir Gareth aan. Gareth my bra as jy die raak lees by any chance, as ek jou weer raakloop in Rhapsody’s in Centurion skuld ek jou ‘n shot tequila.

Gareth is ‘n judge op die bekende pot kak TV program Idols. Ja daardie program waar hulle klomp talentlose etters deur sif en dan enige spul van die talentlose etters probeer famous maak sodat hulle eendag op hulle CV kan sit: “Nie eers klomp geld wat Idols na my gooi kan my ‘n sukses maak nie.” Wel blykbaar het Gareth gesê dat Limpopo nog minder talent het as die res van die talentlose blapsies wat op Idols verskyn. Sy presiese woorde: “The people in Polokwane are charming, but not talented. There is one person from ‘Poloks’ among the finalists,”.

Nou het die ANCYL weer fokol goed gehad om te doen nie, bietjie verveeld geraak met R15 charge om jou ANCYL membership kaartjie te kry (soos daardie membership kaartjie wat jy gekry het by Spur toe jy ‘n klein tjokkertjie was) by hulle. Toe besluit hulle om iets belagrikker te gaan soek om te doen. Enter Gareth Cliff. Nou is die ANCYL weer heeltemal fokken mal. Hulle gooi nou kak rond soos ‘n spul aapies in die Pretoria dieretuin wat gatvol geraak het vir draadtrek.

Hulle vereis nou dat Gareth verwyder word van die program af. Ja Gareth, net oor jy as judge dink mense van Limpopo het nie talent nie, moet jy fokof van Idols af asb. my bra. Wie is jy nou as judge om te judge wie kan sing en wie nie? “The organisers of the event must distance themselves from Mr Cliff’s madness and release him from the panel of judges. The youth must not be defocused and demoralised by Mr Cliff and others like him,” sê die ANCYL se provinsiale sekretaris Jacob Lebogo.

“The future of young aspiring artists lies in the lazy hands of a mad man.” sê Jacob ook. Jirre.

Verder stry Jacob Lebogo dat: “”The sitting Miss South Africa is from Limpopo. The greatest footballers of this country were groomed on the dusty sports fields of Limpopo. We have produced award-winning DJs,” Hy sê ook dat goue medalje wenner Caster Semenya van Limpopo af kom. En hy is immers reg. Hy vergeet net een ding, nie een van daardie mense wat hy noem kan sing nie. Dit is belangrik in ‘n kompitisie soos Idols, of mis ek iets?

Die fok alleen weet. Wanner gaan ons nou ontslae raak van die siruks wat die ANCYL is? Laat die apies hulle kak op ‘n ander plek gaan slinger man.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *