Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Trent Reznor kondig nuwe Nine Inch Nails toer aan

Trent Reznor het omtrent 4 jaar terug aangekonding dat Nine Inch Nails ‘n breek gaan vat van musiek record en toer. Dit was ‘n hartseer dag, veral vir mense soos ek wat hulle nog nie live gesien het nie. Maar Trent het volgehou dat dit nie die einde van Nine Inch Nails is nie en dat hulle sal terug wees.

Nine Inch Nails back in 2013

Trent het gister ‘n statement release waar hy bekend gemaak het dat Nine Inch Nails weer gaan begin toer die jaar en die toer gaan oor gaan na volgende jaar ook. Die musiekante wat hom vir die Nine Inch Nails toer gaan join is Eric Avery van Jane’s Addiction, Adrian Belew van King Crimson, en Josh Eustis van Telefon Tel Aviv, asook van die viroge NIN collaborators Alessandro Cortini and Ilan Rubin.

Hier is Trent se statement:

NOTE FROM TRENT:

Nine Inch Nails are touring this year.

I was working with Adrian Belew on some musical ideas, which led to some discussion on performing, which led to some beard-scratching, which (many steps later) led to the decision to re-think the idea of what Nine Inch Nails could be, and the idea of playing a show. Calls were made to some friends, lots of new ideas were discussed, and a show was booked – which led to another, which somehow led to a lot of shows.

The band is reinventing itself from scratch and will be comprised of Eric Avery, Adrian Belew, Alessandro Cortini, Josh Eustis, Ilan Rubin, and me. The first shows will begin this summer, followed by a full-on arena tour of the US this fall, and lots of other dates worldwide to follow through 2014.

Lots of details and dates to come. See you soon.

TR

Goeie nuus. Ek is fokken bly hieroor. Nou moet ek net duim vashou dat Suid-Afrika deel maak van die lande waar die worldwide tour gaan verby beweeg! Hier is die awesome video vir Nine Inch Nails se “Closer”, die video is graphic en die taal gebruik is nie skoon nie. As jy in ‘n kantoor is saam met grensers, gebruik jou oorfone.

You may also like...

1 Response

  1. July 4, 2013

    […] Nine Inch Nails het saamgespan met David Lynch om die video vir hulle nuwe single "Came Back Haunted" te maak. Trent Reznor het al van te saam met David Lynch gewerk aan 1997 se Lost Highway. Die nuwe video kom ook met 'n seizure warning, so as jy Epilepsie het wees versigtig as jy die video kyk. […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *