Metallica – Creeping Death

Ek is in ‘n fokken goeie bui vanoggend. Ek het lekker geparty gisteraand en toe ek vandag in my kar klim en sonder om daaroor te dink Metallica se Ride the Lightning album begin speel het ek geweet dit gaan ‘n lekker dag wees. ‘n Goeie dag begin altyd met bietjie metal vir die siel. Ride the Lightning is na Master of Puppets seker my favourite Metallica album.

Metallica Ride the Lightning

Ride the Lightning is pure Metallica metal. Ou Metallica, harde Metallica, tot jy by “Fade to Black” kom, dit begin rustig maar die harde riffs is nooit ver weg nie. “Creeping Death” is ‘n awesome song, so geniet hom en geniet die res van jou dag. Ek het so gevoel dat hierdie ‘n Metallica binge gaan word.

3 Responses

  1. April 3, 2013

    […] steeds voel soos 'n Dinsdag, maar gelukkig is dit Woensdag. Vir die van julle wat later die maand Metallica gaan kyk in die Kaap, julle moet net let daarop dat die venue verander het. Dinge gebeur nou by die […]

  2. May 3, 2013

    […] was en is vandag nog een van die groot vier thrash metal bands saam met Metallica, Anthrax en Megadeath. Jeff het die laaste jaar baie gesukkel met su gesondheid na hy deur 'n […]

  3. March 20, 2014

    […] het 'n cellphone recorded video van 'n Metallica wat 'n nuwe song speel in Bogotá, Colombia. Die song se naam is "Lords of Summer" en volgens […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"