Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tool – Right in Two

Tool is bekend vir Maynard James Keenan se lirieke. Daar is hordes websites waar mense die verskuilde betekenis agter al die lirieke van Tool probeer bepaal. Ek het al ‘n interview gesien waar Mynard James Keenan gevra is of daar regtig ‘n betekenis agter sy lirieke is. Dit is nie ‘n onderwerp wat hy verkies om te vermy, seker maar oor hy die vraag al so baie moes hoor. Sy reaksie was dat hy musiek maak en as mense ‘n dieper beteknis daarin vind dit ok is. Niks meer en niks minder.

Tool Band Picture

Tool se lirieke kan dikwels net soos hulle music video’s fokken trippy wees. Of jy nou dink Mynard James Keenan probeer ‘n dieper betekenis ageter sy lirieke sit of nie, die lirieke bly incredible. “Right in Two” is ‘n great song vir ‘n paar redes. Dit is ‘n ongelooflike progressive metal piece waarin die build-up bou soos net Tool dit kan doen. Daar is ook ‘n groot instrumental piece wat my hoendervleis gegee het en nogsteeds soms doen. Blykbaar word die bass, guitar en dromme klaar record voor Maynard dit enigsins gehoor het. Wanneer die instruments klaar record is, kom Maynard in en doen sy melodies en lirieke.

Dan is daar die lirieke van “Right in Tow”. Ek is gaan nie maak asof ek ‘n dieper betekenis agter die song sien nie, en al het ek sal ek dit nie aan julle probeer verduidelik nie. Wat ek wel kan sê is dat die lirieke duidelik gaan oor twee engele wat praat oor hoekom mense vryewil gekry het. Maar jy moet self daarna luister en vir jouself besluit. Dit is immers wat musiek een van die beste vorms van entertainment maak. Luister die song hier onder, die lirieke is ook in die video, dan los jy jou gedagtes in die comments.

You may also like...

3 Responses

  1. 5krApn3l says:

    Een van die beste Tool songs daar buite, ek dink so!

    Oh, en ek stem 100% saam.

  1. July 17, 2013

    […] Lamb of God is by ver een van die beste metal bands wat daar is en om hulle live te sien is iets waarvan ek al droom vir jare. Sover vocals gaan is Randy Blythe een van my gunsteling vocalists en sy lirieke is ook awesome. Guitarists Mark Morton and Willie Adler is 'n ongelooflike combo en hulle is maar net 'n stap voor as dit kom by metal guitar. Dan is daar natuurlik Chris Adler op die drums, hy is vir my tweede net agter Danny Carey van Tool. […]

  2. September 15, 2015

    […] het alles verander toe die ou wat my voorgestel het aan Tool en Kyuss my gesê het ek moet na Clutch luister. Tool en Kyuss het immers twee van my gunsteling […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *