Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Lamb of God South Africa 2014

Lamb of God is oppad Suid-Afrika toe. Niks is nog confirm nie, maar Computicket het opgefok en die kat uit die sak gelaat op hulle website gister. 24 Januarie 2014 is die datum wat ons uiteindelik Lamb of God in Suid-Afrika sal sien. Ek weet nie van julle nie maar ek gaan heel voor in die mosh-pit wees vir die een. Lamb of God South Africa rumors loop al ‘n rukkie rond, so die is ‘n verligting.

Lamb of God South Africa

Lamb of God South Africa. Ja dit gaan gebeur

Lamb of God is by ver een van die beste metal bands wat daar is en om hulle live te sien is iets waarvan ek al droom vir jare. Sover vocals gaan is Randy Blythe een van my gunsteling vocalists en sy lirieke is ook awesome. Guitarists Mark Morton and Willie Adler is ‘n ongelooflike combo en hulle is maar net ‘n stap voor as dit kom by metal guitar. Dan is daar natuurlik Chris Adler op die drums, hy is vir my tweede net agter Danny Carey van Tool.

Lamb of God South Africa, waar?

Lamb of God speel by die Hillcrest Quarry – Hillcrest Wine Estate. Dit is dus in die Kaap. Vingers gekruis dat ons hulle nog ‘n datum aankondig vir ons mense hier in Gauteng. Ek glo hulle sal. Dit is net nie nou daar nie omdat ons nie veronderstel is om al te weet van Lamb of God wat Suid-Afrika toe kom nie.

As jy nog nie Lamb of God geluister het nie maar tog ‘n metal fan is, begin gerus by hulle Resolution album of Ashes of the Wake. Hier is die video vir die song “Ghost Walking” vanaf hulle nuutste album Resolution. Hierdie is regtig befokte nuus vir metal fans in Suid-Afrika.

Update: “With only two dates available, we`ll be touring them to Cape Town and Johannesburg,” said Dawid Fourie of RAM Touring, “and we`re expecting that by playing those two cities, the maximum number of fans will get an opportunity to begin planning early for a trip to one of the larger centres.” Sien ek nou op die Computicket site, so ons hier in Gauteng sal ook ‘n show kry.

Update 2: Computicket het intussen die page gaan remove waar die kaartjies beskikbaar was. Iemand is seker oor die vingers getik.

You may also like...

7 Responses

  1. July 17, 2013

    […] meer opgewonde maak as die weeklikse Stoute Boudjies nie. Maar gisteraand toe ek die nuus kry van Computicket wat perongeluk laat leak het dat Lamb of God Suid-Afrika toe kom het ek geweet dat dit nie net ek is wat gaan dink dit is die beste nuus van die week nie. Miskien […]

  2. July 18, 2013

    […] het eerste gehoor van die band toe ek 'n interview lees met Willie Adler, guitarist vir Lamb of God. Hy het gereken dat hulle een van sy gunsteling nuwe metal bands is en dat hulle guitarwerk […]

  3. July 25, 2013

    […] is official. Na ons laasweek die nuus gebreek het, kan ons nou 100% confirm dat Lamb of God South Africa 2014 'n reality gaan maak vir metal fans […]

  4. November 11, 2013

    […] Representative of my twisted point of view: Afrikaans is dood: Die Mars van die Skape is verby Representative of my love for the female form: Gevaaalike Dames Representative of my love for music: Lamb of God South Africa 2014 […]

  5. November 19, 2013

    […] (wat minder as twee maande weg is) gebeur twee groot dinge vir die van ons wat Lamb of God fans is. Lamb of God kom Suid-Afrika toe en hulle documentary As the Palaces Burn word wêreldwyd vrygestel. Die documentary gaan oor die […]

  6. November 27, 2013

    […] Representative of my twisted point of view: Afrikaans is dood: Die Mars van die Skape is verby Representative of my love for the female form: Gevaaalike Dames Representative of my love for music: Lamb of God South Africa 2014 […]

  7. December 3, 2013

    […] Here is the new video for Lamb of God’s song “Vigil”. Are you going to see Lamb of God live in South Africa? […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *