Florence & the Machine cover Foo Fighters by Glastonbury
As jy nie geweet het nie, Dave Grohl het sy been gebreek toe hy van die stage af geval het in Switzerland. Soos die legend wat Dave is, het hy steeds die show klaar gespeel, met ‘n gebreekde been, maar ongelukkig moes die Foo Fighters vyf van hulle Europese shows kanseleer. ‘n Headline spot by Glastonbury was een van daardie shows, en Florence & the Machine is toe gekies om die headline spot oor te neem by die Foos. Glastonbury is een van die grootste musiekfeeste in die wêreld en die headline spot is nie iets wat net enige band sommer kry nie. Gelukkig ken die booking agents van Glastonbury hulle storie en toe sit hulle vir Florence & the Machine in die headline spot eerder as die nool Kanye West wat ook by Glastonbury opgetree het, as een van die ander headliners.
Kanye loop deur by Glastonbury
Gepraat van die ou met die gebreekste ego in die heelal, Kanye West: Daar was ‘n ou wat Glastonbury bygewoon het wat ‘n foto van Kim Kardashian wat besig is om vir Ray-Jay ‘n kopkou te gee geprint het op ‘n vlag, wat hy toe heeltyd rondgewaai het, veral by Kanye se optrede. Briljant! Niks soos trou met ‘n girl wat al menigde penisse gesluk het nie. Enjoy daardie gedagte, daagliks, Kanye.
Florence & The Machine cover ‘Times Like These’
Florence Welch is my gunsteling female vocalist. Geen ander vrou kan op die stadium kers vanshou by haar nie. Florence & the Machine het toe tydens die headline spot ook ‘n tribute gespeel aan die Foo Fighters deur my gunsteling Foo Fighters song te cover, “Times Like These”. Ek love musiek, en ek love dat bands wat soveel verskil soos die Foo Fighters en Florence & the Machine altwee epic is op hule eie manier. Elke liewe een van die twee bands se albums is in my huis. Selfs ‘n metal head soos ek kan nie vir ‘n oomblik ontken hoe ongelooflike goed albei die bands is nie. En die cover van “Times Like These” deur Florence & the Machine is awesome.
Stix die konsert was in Swede waar Dave afgemoer het…
@Ant: Shit, I stand corrected. Thanks man.
En Kanye West was die headline act die saterdag aand…
Florence was vrydag aand se headline…
en The Who was sondag….