6Sep/120
The Black Keys – Little Black Submarines video
Ek het 'n hele ruk terug "Little Black Submarines" in 'n artikel hier op gevaaalik.com gehad. Dit was basie net die song want toe het The Black Keys nog nie 'n video gehad vir die song nie. Die goeie nuus is dat daar nou 'n video is vir die song en die video is great.

Die video is 'n performance video. The Black Keys speel "Little Black Submarines" in 'n baie klein venue. Ek sal baie geld betaal om The Black Keys te sien speel in so klein venue. "Little Black Submarines" is 'n great song want dit begin baie stadig en dan rock alles eweskielik uit. Check die awesome video vir "Little Black Submarines" hier onder.

Pingback: The Black Keys - Tighten Up | Gevaaalik.com