Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

5Sep/121

Stoute Boudjies kort jou hulp

Die week in die Stoute Boudjies gaan ek julle vra vir julle hulp. 'n Onbekende jong dame het op Twitter verskyn en sy tweet elke dag so paar foto's van haarself. Die eerste twee foto's van vandag se Stoute Boudjies is van @c_fmodel. Sy sê dat sy gaan binnekort bekend maak wie sy is, maar sy moet eers 1000 followers kry.

Toe ek die geskryf het, het sy gestaan op net onder 300 followers. Nou kom die deel waar ek julle hulp kort. Ek probeer die jong gevaaalike dame se aandag kry. Wat ek wil doen is dat sy bekend maak wie sy is deur gevaaalik.com. Hoe gaan ek dit regkry? Met julle gevaaalike-lesers se hulp natuurlik. Follow vir @c_fmodel op Twitter en tweet haar so veel as wat jy kan en sê vir haar dat sy @gevaaalikdotcom moet kontak of dat julle haar begin volg het op Twitter as gevolg van gevaaalik.com.

Op die manier sal ons hopelik bietjie meer van die jong dame te sien kry hier op gevaaalik.com. As jy nie 'n Twitter account het nie, register sommer vir een, gooi jou profile pic op en volg eerste vir @c_fmodel en @gevaaalikdotcom.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Vrydag Bederf in oormaat
Vrydag Bederf in die kort week
Vrydag Bederf heel eerste

Posted by Ruan Stix Fourie

One comment on “Stoute Boudjies kort jou hulp

  1. Haar naam is Ursula van der Westhuizen. Case closed.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers