Van Coke Kartel se Ondier Kom video voorsmaak
Lyk nogals befok. Louis Minnaar en die manne van, Van Coke Kartel saam is ‘n goeie kombinasie. Ondier Kom! coming soon from Van Coke Kartel on Vimeo.
Lyk nogals befok. Louis Minnaar en die manne van, Van Coke Kartel saam is ‘n goeie kombinasie. Ondier Kom! coming soon from Van Coke Kartel on Vimeo.
Na Posduif se geskribbel oor Hunter Kennedy se interview het dit my lus gemaak om weer bietjie my Heuwels CD so hard te speel dat ek die grootste Snordorp zeffer wat sy house hits...