Van Coke Kartel – Buitekant II

Van Coke Kartel het gisteraand die spilternuwe video vir “Buitekant II” vrygestel. Ek weet nie hoekom nie maar die video het vir my ‘n Double Dragon feel. Miskien is Francois van Coke se cool baadjie met die skerpioen agter op. Dit is ‘n baie cool video en veral die aerial shots is awesome.

Buitekant II video Van Coke Kartel

Dit is ‘n goeie video en dit is cool om te sien dat ons Suid-Afrikaanse produksie kwaliteit besig is om wêreld klas te word. Die video pas great by die song. Wat dink jy van die video? Ek dink die lirieke self kon dit nie beter sê nie: “Jissis dis gevaaalik hier”

1 Response

  1. Pieter says:

    Nee stix, moeni vi my se jy besef nie die hele tema van die video nie?… Nee nee nee ou, dan het jy obviously nooit die bfokste movie OOIT gekyk nie. Kyk die movie Drive wat in 2011 uitgekom het, dit is die BAAS movie van all time. Hulle het presies sy tema gecopy op hierdie video, maar dit lyk beofk nogtans.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"