Wat sal jy maak met R11 000 ekstra ‘n jaar?
Wat sal jy maak met R11 000 ekstra ‘n jaar? Wat van ‘n vakansie? Nuwe TV en Xbox? Met R11 000 kan jy nogal baie doen, die vraag is wat?
Wat sal jy maak met R11 000 ekstra ‘n jaar? Wat van ‘n vakansie? Nuwe TV en Xbox? Met R11 000 kan jy nogal baie doen, die vraag is wat?
In die week se Dinsdagram deel ons gevaaalik.com se resident fotograaf se werk met julle. Julle ken hom as Sven, op Instagram is hy sventasties
Net toe ons dink ons kans om ‘n luiperd te sien is verby toe gee die heelal vir ons iets wat ons nooit gedink het ons sal sien op ons gevaaliKruger trip nie
Ons kamp word ‘n bosveld TV vir ‘n nuuskurige-agie-tannie wat langs ons kamp in Skukuza en ons sien weer leeus op Dag 5 van trip na die Kruger
Na dag vier was dit nie meer nodig vir ons om soos losers te voel nie, want ons het darem leeus ook gesien teen die tyd. gevaaaliKruger nou met podcast!
Dankie aan King Price wat hierdie trip vir ons moontlik gemaak het. Hier kan jy die podcast van die dag luister, en onder die podcast kan jy oor die dag lees en al die foto’s...
“Hulle” sê baie dinge oor die Krugerwildtuin, ons weet nie wie “hulle” is nie, so ons doen dinge maar ons eie manier en dit werk vir ons gevaaaliKruger trip
Dankie aan King Price se hulp, wat hierdie trip vir ons moontlik gemaak het. As jy nie wil lees nie, maar eerder wil luister hoe ek en Sven praat oor ons eerste dag in...
Toe ek ‘n kind was het meeste van my vriende wat se gesin kon bekostig om ‘n jaarlikse vakansie te hou, kus toe gevaar. Kaap, Natal, ek praat van Mosselbaai, Banana Beach, dit is...