Stoute Boudjies want ons hou van boudes
Terug met die week se Stoute Boudjies. Daar kom later vandag nog ‘n sexy verrassing vir julle wat so paar gevaaalik.com lesers vir ons ingestuur het. Vir nou sal julle maar moet reg kom met die Stoute Boudjies.
Geniet die week se Stoute Boudjies.
#5(wat het geword van die nommer mouse-overs?) is ‘n pornstar genaamd Little Caprice – warmPatat
@pisgesig: Die nommers het gekak in die pomp oor ek die posts moet doen via my iPad en dit is fokken baie moeite om die image titles te verander op die iPad. So tot en met ek ‘n laptop het wat ek kan gebruik, gaan jy maar moet tel soos ‘n kind in ‘n kleuterskool. Sorry bra.
Hoekom wil jy ‘n laptop kry. iPads is mos koning?! 🙂
@pisgesig: Ek wil ‘n laptop hê sodat jy kan ophou grens.