Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Yolandi Malherbe Interview

Yolandi Malherbe was vriendelik genoeg om so hele paar exclusive foto’s met ons te deel net vir gevaaalik.com en ons lesers. So geniet dit. Vote ook vir haar in die Sports Illustrated New Model search en al die ander goed waaraan sy deelneem. Dit is die minste wat jy kan doen om dankie te sê. Of jy kan vir haar gaan vote vir haar in die FHM 100 sexiest woman search. Gaan net na die site en sit haar naam (Yolandi Malherbe) in die spasies vir die name. FHM 100 sexiest voting hier.

gevaaalik.com: Yolandi. Vertel vir ons bietjie meer van jouself. Wie is jy? Wat doen jy? Waarna aspireer jy?

Yolandi: Ek is ‘n gewone girl met groot drome. In die Kaap gebore en bly nog altyd die tyd hier. Ek het ‘n gewone day job in die corporate world, maar my plan is om my drome te vol, so gou as moontlik. Ek het al ‘n klein voorsmaak gekry van die film industry met die music videos wat ek gedoen het (en nog gaan doen binnekort), dat ek sommer dadelik verlief geraak het op die bedryf. Toe ek 12 was , het ek vir die eerste keer met model werk begin, maar ek was destyds nie mal daaroor nie. Die girls, my kompetisie, was baie bitchy en ek het verkies om dan eerder in die strate fiets te ry en die buurseuns met waterbalonne te jaag as wat ek deur so iets moes gaan. In hoërskool het ek weer begin werk aan my model loopbaan en tot geteken met ‘n agentskap. Weereens het jaloesie en katterigheid my forseer om my drome op te gee. Nou is ek ouer en daar is net mooi fokol wat my kan keer nie. So ja, my short-term goal is om voluit met model werk te gaan, MAAR om aan te hou werk in music videos en ook te kyk waarheen dit my vat. Ek het ‘n hele paar lyne in die water, so watch this space!

gevaaalik.com: Was daar enige mense wat vir jou probeer loer het toe julle die topless deel gedoen het op die strand? Misien ‘n ou wat ‘n dratie gekap het in ‘n bos?

Yolandi: Ons was eers by Llandadno, maar daar was reeds ‘n shoot aan die gang en die strand was vol mense. Nou ek het nie ‘n probleem om voort te gaan met die shoot nie, maar mens moet maar versigtig wees waar daar kinders op die strand is. Ek soek nie kak van ouers nie. Toe skuif ons Cozy Beach toe en die strand was baie mooier daar en leeg! Daar het ‘n couple gelê en tan, toe het ons gevra of dit OK sal wees om daar naby hulle te shoot en was glad nie gepla nie. Daar het later ‘n paar visser manne gekom en heeltyd gekyk! Ai, ek kan net imagine wat deur hulle koppe moes gaan! En ek wonder of hulle ooit iets gevang het daai dag. (sien laaste attachment, san sien jy die visser manne)

gevaaalik.com: So gepraat van draties? Hoe voel jy oor die feit dat daar ouens is daar buite wat draties maak oor foto’s van jou? Miskien selfs die wat hulle op gevaaalik.com vandag sien?

Yolandi: Hahah ek sal GLAD nie weet of ouens dit doen nie en ek het nog glad nie so daaraan gedink nie. Dink jy rerig so? Ek weet nie of dit gross is of ‘n kompliment is nie. Ek weet daar is ouens wat my fotos download en as wall paper of cell foon background gebruik. Maar die fotos is daar buite en ek moet seker maar aanvaar dat mense na dit kyk, download of selfs draad trek? Hahahah! Kom saam die pakket.

gevaaalik.com: So wat is jou claim to faim? Wat het jy al gedoen wat jou noemenswaardig maak?

Yolandi: Ek dink nie my ‘claim to fame’ het al gebeur nie, maar as ek moet raai, sal dit definitief die Jax Panik music video wees. ALMAL weet dis ek, selfs al het ek ‘n masker aan. Maar ek moet sê, vandat ek in geskryf het vir die Sport Illustrated’s New Model Search, kry ek onsettend baie friend requests op Facebook en my Twitter bly BAIE besig! Ek het gister tot op Sports Illustrated se website beland as hul featured model, waar hul mense aanmoedig om te vote. Maar nog niks groot nie.

gevaaalik.com: Wat is jou pet peeve?

Yolandi: Twee gevreet skinner bekke! Hier is fokken baie van hulle in die corporate world. Die rede alleenlik is genoeg vir my om net te wil bedank! Ek haat dit as mense jaloers is. Ek gun almal hulle drome en goals, maar ek mag dit nie bereik nie? Se moer!

gevaaalik.com: Wat is jou gusteling materiaal om teen jou vel te voel?

Yolandi: Ek love ‘n stretch materiaal wat styf teen my lyf sit en elke curve hug.

gevaaalik.com: Wie sal wen in ‘n fight Oprah of Jerry Springer?

Yolandi: Oprah!! Jerry is al baie oud en tingerig!

gevaaalik.com: Watter celebrity wil jy die graagste shag? Suid-Afrikaans en internationaal.

Yolandi: Suid-Afrikaans, definitief ‘n rugby speler – ek weet nie wat my obsessive is met hulle nie – soos Morne Steyn of Peter Grant of Hottie Louw (ek hoop nie hulle lees dit nie). International, uhm, Michael Bublé, Robbie Williams of Gerard Butler.

gevaaalik.com: Watter band wil jy die graagste live sien?

Yolandi: Ek is glad nie gepla met live shows nie, maar ek sal love om vir ACDC live te sien!

gevaaalik.com: Wat maak jou die heel kwaadste? Is daar enige ding wat jy haat?

Yolandi: Daar is ‘n hele paar! Ek haat dit as ek haastig is en ek kan nie iets kry nie, soos sleutels! Ek haat dit om te wag vir iemand wat laat is. Ek haat dit as ek laat is en ek word aan gejaag. Ek haat ‘n queue en ek haaaat traffic. Ek haat dit ook as ek moerse besig is en almal pla my of soek my of wil iets van my he. Hahahah! Met ander woorde, ek is eintlik maar net erg ongeduldig! Dis ‘n familie-kwaal.

gevaaalik.com: Wat is jou opinie van Kurt Daren? Ons persoonlik dink hy is ‘n kortgat doos.

Yolandi: Ek het wel geen van sy CD’s nie, maar hy is een van ons land se beste kunstenaars en ek dink ook hy’s moerse nice. Ek het hom al ‘n paar keer in lewende lywe gesig en hy’s nie bad nie, hoor. Ek het hom nou die dag by ‘n rugby wedstryd gesien en toe ek ‘n foto wil neem terwyl hy sing, toe gryp hy my hand en sing vir my. Toe is ek ‘n converted Kurt Darren fan. EN hy’s actually baie lank!

gevaaalik.com: Ons het stories gehoor van ‘n girls night so ruk terug waar jy in ‘n fontein geswem het met ‘n wit toppie en geen bra? Klink na ‘n besige fokken aand. Gebeur die tiepe ding baie?

Yolandi: Hahahahaha OOPS! Uhm, ja dit het gebeur by Casa Blanca se fontein. En nee, so iets gebeur nie sommer nie. In fact, dit het nog nooit nie! Dit was net ‘n impulsiewe aand. Dit het begin met my en my vriendin wat gaan KFC koop het en toe kry ons ‘n oproep dat ons vir ‘n drink moet gaan saam my housemate. Ons was genuine nie aan getrek vir ‘n party nie, maar ek is nie gepla oor hoe ek lyk en wat mense dink nie. Pff. Toe gaan drink ons drinks by die een plek, skuif na nog ‘n plek en toe ek weer sien, was ons in die Stad by dié plek. Deur die loop van die aand het ons klomp girls badkamer toe gegaan en mekaar se bras uit getrek en weg gesteek. Ek was natuurlik die enigste een wat wit aan het. Toe het ons ook in die fontein op geeindig en ek het nie ‘n worry in die wêreld gehad wie wat sien nie. Die eienaar het ‘n ball gehad met ons! Die volgende dag, met ‘n moerse babbelas by die werk, het ons besef wat ons aan gevang het en die erns van die saak en, needless to say, was dit ‘n hele ruk voor ons weer ons gesigte daar gaan wys het.

gevaaalik.com: Watse geheim kan jy vir ons vertel wat jy nog nooit vir enige ander mense vertel het nie?

Yolandi: Ag nee wat, tussen my Facebook en Twitter en my groot mond, is daar lankal niks meer geheime nie. Maar as julle nie weet nie, ek kan klavier speel en ek kan my elmboog lek. True story.

gevaaalik.com: Wat is jou grootste sexual fantasy?

Yolandi: Ooooh op meet met ‘n celeb (dalk een van die bogenoemdes) in ‘n hotel. En dan ook ‘n video kamera en dit als net hou vir my records. Hahahah!

gevaaalik.com: Wat is die stoutste/sexyste ding wat jy al gedoen het?

Yolandi: Ek weet nie. Ek het al als gedoen en als probeer en niks is meer vir my snaaks of vreemd nie. Maar my mees impulsiewe ding wat ek gedoen het, was om my lip te pierce (die ‘Madonna’ piercing). Ek was mal daaroor, maar dit was moerse irriterend, toe haal ek dit uit na ‘n week. Ek oorweeg dit sterk om maar weer deur die pyn te gaan en dit te laat oor pierce.

gevaaalik.com: Watter CD het jy op die oomblik in jou kar?
Yolandi: Rihanna! Ek loooove dit!!
gevaaalik.com: As jy einge plek in die hele wêreld kon bly waar sou dit wees?
Yolandi: Los Angeles, sonder twyfel!!
gevaaalik.com: Waar is die snaakste plek waar jy al seks gehad het?
Yolandi: In die passenger seat langs die N1 opad Vrystaat toe. Hahaha! Ai, die N1 sal nooit weer dieselfde wees nie.
gevaaalik.com: Waarmee hou jy jouself tans besig? Eige iets intresant wat ons van moet weet?
Yolandi:

Op die oomblik het ek in geskryf vir die SI model search – Vote vir Yolandi hier. Ek is ook ‘n finalis vir Trend Frenzy se April cover search model en daar moet mense my foto ‘like’ – “Like” die page en “Like” Yolandie se foto hier. Dan het Playboy SA my ook genader om hul SA search te enter en ek het! So nou wag ek net om te hoor wanneer die interview en test shoot is. Ek het ook pas my portfolio update en ‘n baie goeie terugvoering gekry van almal. Die fotos is besig om te versprei, maar ek hoop ek kon darem vir julle ‘n paar ekslusiewe fotos gee.
Yolandi baie dankie vir jou tyd. Hoop ons sien jou vinnig weer hier op gevaaalik.com.

You may also like...

4 Responses

  1. BAILY says:

    wow jz awsum

  1. April 18, 2011

    […] onthou dat ons vroeër hierdie jaar twee exclusive interviews met Yolandi kon voer (lees die een hier as jy dit for some reason gemis het), en natuurlik kon ons toe ook foto’s plaas wat jy op […]

  2. November 2, 2011

    […] ons is, sal weet dat ons al 'n paar dinge saam met dié gevaaalike dame gedoen het. Onder andere 'n interview. Jy kan vir Yolandi hier op Twitter vind. Sy het vir ons gestem vir hierdie jaar se SA Blog Awards, […]

  3. December 2, 2011

    […] gaan vote vir Yolandi deur jou sms te stuur en op die internet te gaan vote. Lees sommer ook die Yolandie Malherbe interview en kyk al daardie sexy […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *