Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies vat môre af

Dis reg, ek gee julle almal toestemming om vir julle baas ‘n vet fokken toffie te gooi en môre nie te gaan werk nie. Ek gaan beslis nie môre werk nie en as ek nie gaan werk nie hoef julle nie.

Op die schedule vir more is nog ‘n podcast om te record en dan net so paar biere drink. Niks ernstig nie. Wees rustig. So paar mense het al gevra waar is hierdie week se Dr. Ruth(less). Voordat sy hier by ons aangesluit het, het sy ‘n vakansie gereël buite die grense van selfoonopvangs. Sy sal dit dus opmaak aan julle wanneer sy terug is. Los gerus nog vir haar julle vrae – hoe meer vrae hoe beter, en ek sien julle is maar skaam. Onthou jou vrae kan heeltemal anonymously geplaas word. Gebruik net ‘n skuilnaam.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

 

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *