Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

14Apr/124

Taxi Violence – Unholy feat. Tanit Phoenix (NSFW)

Voordat jy die video kyk, onthou asseblief dat hierdie video nie veilig is vir by die werk nie.

Taxi Violence is 'n relatief bekende Suid-Afrikaanse rockband. Hulle het onlangs die redelike risky musiekvideo van hulle single "Unholy" (vanaf hulle album Unplugged: Long Way from Home) bekendgestel. Dit feature die model Tanit Phoenix, haar kaal boobs en ook een van haar vriendinne. George van der Spuy, leadsinger van die band, het die volgende te sê gehad oor die video:

"The song is really just about people getting up to no good and doing things that are regarded as wicked or 'naughty' but instead of feeling guilty about it, they embrace it. Whilst shooting with director Jason Fialkov on a closed set (for obvious reasons) Tanit Phoenix embraces those elements and made sure to a turn up the heat when she suggested a 'friend' join her for a performance that was already quite risqué by nature. Her performance, our music and the director's great understanding of the music, in our opinion, was captured perfectly in true rock 'n roll bliss and embodies everything the song stands for and is about!"

So wat dink julle? Is dit regtig net oor "stoute" mense wat hulle "stoutigheid" embrace, of is dit eintlik net die band wat speel terwyl Tanit Phoenix (en haar vriendin) halfkaal in die skemer rondbeweeg met die doel om die notoriety van die video (en band) te verhoog? Begin bands al hoe meer risky video's maak omdat dit pas by die content van hulle musiek, of doen hulle dit net om aandag te trek? Laat weet ons in die comments.

Jy kan Taxi Violence op Facebook vind, hulle website besoek, of hulle op Twitter volg.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Wat het ooit geword van Candice Hillebrand?
Vrydag Bederf
Wen R50 000 met Sing 'it 2012

Posted by Joe

4 comments on “Taxi Violence – Unholy feat. Tanit Phoenix (NSFW)

  1. Awesome song. En as jy wil grens oor die video moet jy eerder daaroor gaan bid.

  2. Crafty on said:

    “Begin bands al hoe meer risky video’s maak omdat dit pas by die content van hulle musiek, of doen hulle dit net om aandag te trek? Laat weet ons in die comments.”

    Who cares… Dis mooi!

  3. To each his own, bra. Persoonlik soek ek meer in my musiek as net mooi boobs. As mens net mooi boobs soek, waarom bother met die musiek? Hoekom nie net kyk na video’s/prentjies van mooi boobs nie? Dis wat ek bedoel met “pas by die content van hulle musiek”. Ek het geen probleem met boobs nie (glad en geheel nie), maar dit moet ‘n funksie hê as mens dit in mens se musiekvideo gaan gebruik.

  4. Posduif on said:

    Gee my NOOOOOG! Dis n fokken cool song.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers