Meneer wie?!

Van al die vreemde vanne wat daar buite is, het hierdie persoon s’n loshande gewen.
Ek hoor dit al oor die lughawe se interkom…

4 Responses

  1. Rufio says:

    Hierdie was so vier jaar teug op Watkykjy.

  2. Joe says:

    O. Baie dankie dat jy teen amper 01:00 in die nag die moeite doen om gevaaalik.com te besoek en dit met ons te deel. Dis vir ons baie spesiaal.

  3. Stix says:

    Welkom terug Rufio. Bly om te sien jy is steeds ‘n aanhanger van gevaaalik.com.

  4. Ant says:

    Oor so vier jaar gaan ek steeds nie van jou hou nie, maar jou deurlopende ondersteuning gaan nie ongemerk verby nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"