Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies om te edge af te haal

Ja, so ek is die laaste rukkie so bietjie kort van draad. Ek is seker teen die tyd van die jaar is daar baie van julle ook wat kort is van draad. Ek hopp die Stoute Boudjies kan help daarmee.

Dankie aan almal wat foto’s instuur via WhatsApp (0788452709) en veral dankie aan Ruan Kemp wat vir ons heelwat van die foto’s gestuur het wat jy vandag hier sien. Julle het so baie foto’s gestuur dat ek die foto’s moet begin split oor meer as een Stoute Boudjies. Keep it up!

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Die Tokin’ White Guy hemp is beskikbaar net by gevaaalik.com vir R250. As jy een soek, laat weet my deur jou naam, adres en size hemp te email na gevaaalikdotcom@gmail.com.

As jy so Friar’s Habit hoody wil wen, moet jy my YouTube video hier onder kyk en net een maklike vragie beantwoord deur ‘n comment te los. As ek jou looitjie trek, dan gooi ek vir jou ‘n Friar’s Habit hoody in die pos.

Voor jy op vakansie gaan, maak seker jou goed is verseker. Maak ook seker dat jy nie ‘n arm en ‘n been betaal nie. Kry ‘n gratis kwotasie deur jou naam en nommer hier op ons King Price page te gaan los. Hulle sal jou vinnig bel en uithelp met ‘n gratis kwotasie.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *