Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Die Stoute Boudjies sensasie

Ja, dit voel asof ons nog die laaste van die naweek afskud en hier is ons al klaar by die week se Stoute Boudjies. Twitter is die laaste ruk vol tos. Mense van die vêr regse kant wat grens oor die “white genocide” wat gebeur in Suid-Afrika. Die liberale kant wat grens oor die vêr regses hulle libtards noem. Steve Hofmeyr praat alweer oor politiek as hy net moet hou by sy Afrikaans-pop songs en ou tannies pomp. Die laaste foto in vandag se Stoute Boudjies is vir julle almal. Die gif wat die laaste foto volg is vir die res van julle. Volg eerder @gevaaalikdotcom en los die onnosels drek dat hulle mekaar hopelik uitmoor.

Geniet die week se Stoute Boudjies. Jissis, politiek verveel my. Dit is een groot fokop en die van julle wat maak of julle weet wat aangaan daar is dose.

Stoute Boudjies 20130619

Stoute Boudjies 20130619 (2)

Stoute Boudjies 20130619 (3)

Stoute Boudjies 20130619 (4)

Stoute Boudjies 20130619 (5)

Stoute Boudjies 20130619 (6)

Stoute Boudjies 20130619 (7)

Stoute Boudjies 20130619 (8)

Stoute Boudjies 20130619 (9)

Stoute Boudjies 20130619 (10)

Stoute Boudjies 20130619 (11)

Stoute Boudjies 20130619 (12)

Stoute Boudjies 20130619

You may also like...

2 Responses

  1. pisgesig says:

    #8, because brille

  2. Scuubs says:

    #3 nice

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *