Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Ou bande gebruik om kuns te maak

In Suid-Afrika is die algemeenste gebruik van ou bande om goed te ontwrig. Die staak-swape hou daarvan om bande aan die brand te steek. As jy van die kommin garde is dan gebruik jy meestal jou bande om ‘n doos van jouself te maak deur weg te spin by elke verkeerslig. Dan is daar ook natuurlik die “necklace”, maar kom ons gaan eerder nie in op daardie kak nie.

Yong Ho Ji het besluit om kuns te maak met ou bande en goeie donder is dit cool. Diere, mythical creatures en selfs mense is van die goed wat hy al uitgebeeld het met ou bande. So voor jy daardie ou tekkies van jou kommin Uno af weg moer vir nuwe low profiles, dink bietjie mooi of jy nie miskien iets cool met die bande kan maak nie.

Hier onder is so paar foto’s van Yong Ho Ji se sculptures.

Yong Ho Ji tyre sculptures

Yong Ho Ji tyre sculptures (2)

Yong Ho Ji tyre sculptures (3)

Yong Ho Ji tyre sculptures (4)

Yong Ho Ji tyre sculptures (5)

Yong Ho Ji tyre sculptures (6)

Yong Ho Ji tyre sculptures (7)

Yong Ho Ji tyre sculptures (8)

Yong Ho Ji tyre sculptures (9)

Yong Ho Ji tyre sculptures

You may also like...

2 Responses

  1. Riaan says:

    Baie goed gedoen! Ek werk self met my hande, en dit is interessant om te sien met wat mense vorendag kom…Die ou het n talent

  2. Rocketlou says:

    Wow! Sal nie mind om een van hulle te he nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *