Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Eerste Stoute Boudjies van Oktober

Oktober, die maand van Halloween. Die maand waar sekere kerk-tipes vir jou gaan vertel jy aanbid die satan deur lekkergoed te eet en jou kind te laat aantrek soos die klein trol wat hy is. Dit is nou dieselfde mense wat 99% van die informasie wat hulle versprei soos gospel, reguit van Facebook af kry. Ek dink dit is tyd vir ‘n Halloween Vrydag Bederf en Stoute Boudjies die maand. As jy Halloween foto’s het vir Stoute Boudjies of Vrydag Bederf, stuur dit asb na gevaaalikdotcom@gmail.com.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Kry vir jouself ‘n media player soos die MyGica 4k Android 6 een hier bo, en verlos jouself van die beperkings van normale TV. Kyk TV deur die internet! Dit en meer in die ‘8 Goed wat net moet shut-up en my geld vat‘ post.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *