Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Beste tyd is nou vir Random Gevaaalikhede

Snaaks genoeg is daar nie ‘n beste tyd om die Random Gevaaalikhede te post nie. Solank dit op ‘n Maandag en ‘n Donderdag verskyn is julle happy. Hier en daar al ‘n email of WhatsApp gekry oor die Random Gevaaalikhede laat is, maar gewoonlik eers op ‘n Dinsdag of Vrydag kry ek daardie. Tog is daar ‘n beter tyd om die Random Gevaaalikhede te share op die gevaaalik.com Facebook page. As ek kyk na hoeveel clicks die post op die Facebook page kry, dan is dit duidelik dat dit beter is om die post te share na 19:30.

Ek vermoed dit is omdat ‘n hele paar van julle dan voor die kassie sit en as die advertensie opkom, dan haal jy jou foon uit en check gou Facebook en click die Random Gevaaalikhede om na te kyk eerder as die advertensie op die TV. “Jis Stix, jou loser. Ek het PVR ek skip deur advertensies.” kan ek al klaar hoor. Ek kan ook fast forward en pause, behalwe ek kyk net wat ek wil, wanneer ek wil. Met die internet kry ek ook geen advertensies nie.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Advocate Reg Willis - Christian Lawyers Association

Doctors for Life is toe nog heeltyd pro-dagga

A post shared by AFRIKAANSEMEMES (@insoosgin) on

Daily Dish is die diens wat vars bestandele en resepte kaarte weekliks by jou huis aflewer sodat jy vier heerlike, gesonde maaltye self kan maak elke week. Niks tyd mors in winkels nie, niks goed wat vrot word in jou yskas nie en R250 af vir alle gevaaalik.com lesers as hulle gaan na dailydish.co.za/gevaaalik

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *