gevaaalik.comedy Podcast #88 – STRAB Kylecast

Die week chat ek en Kyle van Die Masjiene weer. Ons praat oor Kia Rios drift in reverse, Fokofpolisiekar se crowdfunding, STRAB en so paar ander goed tussen deur. Daar is 'n onderbreking hier by 20 minute rond waar my foon ophou record het vir geen rede. Ons het darem die recording weer begin en voort gegaan soos troopers.

Die song aan die begin van die week se Podcast is Soundgarden - Fell on Black Days.

Maak seker jy subscribe op iTunes, follow op die gevaaalik.com Soundcloud of download Player.FM vir jou foon en subscribe aan die podcast daar.

Vir enige feedback kan jy email na gevaaalikdotcom@gmail.com.

Geniet die gevaaalik.comedy Podcast

Daily Dish is die diens wat vars bestandele en resepte kaarte weekliks by jou huis aflewer sodat jy vier heerlike, gesonde maaltye self kan maak elke week. Niks tyd mors in winkels nie, niks goed wat vrot word in jou yskas nie en R250 vir alle gevaaalik.com lesers as hulle gaan na dailydish.co.za/gevaaalik

You may also like...

1 Response

  1. June 1, 2017

    […] Nuwe gevaaalik.comedy Podcast om na te luister: #88 – STRAB Kylecast […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *