Elke dag is Vrydag as jy duik, hier is Vrydag Bederf
Ek het vandag my Open Water kursus klaar gemaak saam met Geko Divers. Nou is die volgende move Sodwana einde November. Hou ‘n ogie uit vir my update oor die hele Open Water kursus en info oor die Sodwana trippy want jy kan saam kom as jy wil. Omdat ek dus besig was met allenhande kak is die Vrydag Bederf laat. Moet nie kommer nie ek sal dit opmaak aan julle later die week met ‘n ekstra bederf.
Geniet die Vrydag Bederf op ‘n Sondag.
Dis Vrydag – kom ons duik 😉
@pisgesig: As jy regtig kan duik is elke dag Vrydag! Jy check? hahaha