Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies laat jou bloed vloei

Wat sal jou week sonder Stoute Boudjies wees? Nee sê maar, ek kan nie aan iets skerp dink op hierdie tydstip nie. Die week is darem al halfpad. Goeie nuus vir almal. Al is jou week hoe kak is Stoute Boudjies darem hier om jou te laat beter voel.

Ook met die week wat verby is kruip Oppikoppi al hoe nader en dit raak vir my al hoe moeiliker om my opgewondenheid te beteuel. Veral nou dat ek uitgevind het (al het ek dit twee weke na die res van julle uitgevind) dat Eagles of Death Metal vanjaar by Oppikoppi speel. Daar kan verseker nie gekla word oor ‘n tekort aan internasionale optredes nie, en die goeie nuus is dat daar tien teen een nog so een of twee aangekondig gaan word. Julle het dit nie by my gehoor nie… Wat ek julle wel kan sê is dat my lewer al klaar sy gat af gym vir Oppikoppi 2012.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *