Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

‘n Metal-weergawe van Trololo

Okay, okay, okay. Ek is seker julle wil my nou al skiet oor my afgelope posts (hier en hier) albei oor Mr Trololo (Eduard Khil) was. Hierdie is egter net te gevaaalik om nie met ons lesers te deel nie.

Eric Calderone doen metal covers van songs. Baie songs. Alles van die soundtrack van Braveheart tot Whitney Houston se “I Will Always Love You”. Hy het heel onlangs as ‘n tribute aan Mr Trololo ook ‘n cover gedoen van die Trololo Song. Veral die laaste deel van so 03:20 af is hilariously goed. ‘n Moerse dankie aan Albert wat hierdie een vir ons gestuur het.

En as julle nog nie gaan stem het in ons poll nie, stem asseblief nou. Om een of ander rede is Mr Trololo besig om te verloor teen Johan Stemmet. Fokkit, help a brother out!

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *