Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies is nie in orde nie

Op een of ander manier het ek die Vrydag Bederf die week uit gekry voor die Stoute Boudjies. Asof Vrydag die week voor Woensdag was. Ek vermoed dit is hierdie pynpille wat vir my voorgeskryf is. Basies morfien in pil vorm, en jy sit die klein pilletjie net onder jou tong en dan 15 minute later vlieg jy. Ek kan verstaan dat mense so maklik aan die goed verslaaf raak. Nou post ek maar die Stoute Boudjies terwyl ek UFC 242 kyk en so bietjie trip, legally.

Indien jy nog nie gevaaalikdotcom volg op Instagram nie, gaan maak asseblief so.

Geniet die Stoute Boudjies.

Die official GVLK hemde is net beskikbaar op komedie.co.za. Kry nou vir jou ‘n nuwe hempie vir die somer.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *